Esegiël 43:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hier is die afmetings van die altaar: Daar is ’n voor rondom die altaar wat ’n half meter diep en ’n half meter breed is, en sy rand was rondom ’n kwart meter breed. Dit is die hoogte van die altaar:

Esegiël 43

Esegiël 43:9-16