Esegiël 43:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En wanneer hulle skaam is oor alles wat hulle gedoen het, beskryf vir hulle al die spesifika-sies van sy konstruksie, ook sy ingange en deure en die bepalings daarvoor. Skryf hierdie spesifikasies neer terwyl hulle kyk sodat hulle dit kan onthou en die voorskrifte onderhou.

Esegiël 43

Esegiël 43:2-20