Esegiël 43:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, beskryf die tempel vir die mense van Israel soos Ek jou gewys het. Sê vir hulle hoe dit lyk en wat die plan is sodat hulle kan skaam kry oor al hulle sondes.

Esegiël 43

Esegiël 43:9-19