Esegiël 42:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En daar was ’n gang voor hulle net soos voor die kamers aan die noordekant. Die kamers was net so lank en so breed soos dié aan die noordekant. Hulle afmetings was ook dieselfde.

Esegiël 42

Esegiël 42:6-12