Esegiël 42:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ook kamers teen die muur van die buitenste voorhof, aan die suidekant teen die tempelplein. Daar was kamers net soos aan die noordekant teen die muur.

Esegiël 42

Esegiël 42:8-12