Esegiël 41:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ingang was vyf meter wyd, en die mure aan weerskante was twee en ’n half meter lank. Die tempelvertrek was twintig meter lank en tien meter breed.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-6