Esegiël 41:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het die man my in die tempel na die groot vertrek geneem, en hy het die pilare weerskante van die ingang van die tempel gemeet. Hulle was drie meter in deursnee.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-7