Esegiël 41:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Twee deure het vanuit die sykamers op die terrasarea oopgemaak, en dit was twee en ’n half meter breed. Daar was ingange aan die noorde- en die suidekant.

Esegiël 41

Esegiël 41:8-13