Esegiël 41:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en die ry kamers langs die buitenste muur van die binneste hof. Hierdie oop area was tien meter wyd en dit het reg rondom die tempel gegaan.

Esegiël 41

Esegiël 41:8-18