Esegiël 40:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy na die ingang gegaan by die oostelike muur, die trappe opgeklim en die drumpel van die ingang gemeet. Dit was drie meter breed.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-14