Esegiël 40:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sien toe ’n muur wat die hele tempelarea omring. Die man se meetstok was drie meter lank. Hy het die muur gemeet, en dit was drie meter breed en drie meter hoog.

Esegiël 40

Esegiël 40:1-12