Esegiël 40:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Binne die binneste voorhof was daar twee geboue met vertrekke vir die sangers, een teen die noordelike ingang wat suid kyk en die ander teen die oostelike ingang wat noord kyk.

Esegiël 40

Esegiël 40:34-49