Esegiël 40:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sykamers, die tussenmure en toegangsportaal in dié gebou was dieselfde grootte as in die ander. Daar was ook vensteropenings langs die mure en in die voorportaal wat 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd was.

Esegiël 40

Esegiël 40:25-34