Esegiël 40:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die man my deur die suidelike ingang na die binneste voorhof toe gebring. Hy het dit gemeet en die afmetings was dieselfde as by die ander ingange.

Esegiël 40

Esegiël 40:26-31