Esegiël 36:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, berge van Israel, hoor die woord van die oppermagtige Here. Die oppermagtige Here praat met die heuwels en berge, die klowe en valleie, en die puinhope en verlate stede wat deur al die nasies rondom julle vernietig en bespot is.

Esegiël 36

Esegiël 36:2-8