Esegiël 36:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, mensekind, sê vir die berge van Israel die oppermagtige Here sê: Julle vyande het julle van alle kante aangeval en baie nasies het julle in besit geneem. Julle word bespot en beskinder.

Esegiël 36

Esegiël 36:1-8