Esegiël 36:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: Wanneer Ek julle skoonmaak van julle sondes, bring Ek mense om in julle stede te leef. Die puinhope sal herbou word.

Esegiël 36

Esegiël 36:24-34