Esegiël 36:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar onthou, sê die oppermagtige Here, Ek doen dit nie omdat julle dit verdien nie. Wees skaam en laat hang julle koppe oor julle gedrag, mense van Israel!

Esegiël 36

Esegiël 36:26-38