Esegiël 32:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bring donkerte oor jou hele land. Selfs die helderste sterre sal bo jou donker word. Ek is die oppermagtige Here, en Ek sê so.

Esegiël 32

Esegiël 32:7-11