Esegiël 32:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Ek jou vernietig, maak Ek die hemel toe en verdonker Ek die sterre.Ek bedek die son met wolke en die maan sal nie skyn nie.

Esegiël 32

Esegiël 32:1-14