Esegiël 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stem sê toe vir my: “Mensekind, eet wat Ek jou gee. Eet hierdie boek. En gaan dan en gee hierdie boodskap vir die volk Israel.”

Esegiël 3

Esegiël 3:1-5