Esegiël 27:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir my gesê:

2. “Mensekind, sing ’n begrafnislied oor Tirus

3. wat langs die see lê en met baie lande handel dryf. So sê die oppermagtige Here: “Tirus, jy het gedink jy is baie mooi.

4. Jy het jou grense uitgebreioor die see. Bouers het jou ’n mooi skip gemaak.

Esegiël 27