Esegiël 26:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bring jou tot ’n verskriklike einde. Jy sal nie meer bestaan nie. Hulle sal jou soek, maar jy sal nooit weer gevind word nie. Ek, die oppermagtige Here, sê so.”

Esegiël 26

Esegiël 26:13-21