Esegiël 26:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê die oppermagtige Here: Ek is jou vyand, Tirus. Ek bring baie nasies teen jou. Hulle sal soos die golwe van die see teen jou kus aanrol.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-8