Esegiël 26:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, Tirus verlekker hom oor Jerusalem wat geval het. Hy sê: ‘Aha! Haar beheer oor die handelsroetes na die ooste is verby. Nou gaan ek ryk word omdat sy vernietig is!’

Esegiël 26

Esegiël 26:1-8