Esegiël 25:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die oppermagtige Here: Ek lig my vuis teen Edom om hom te oordeel. Mens en dier wis Ek uit met die swaard. Ek maak die land verlate. Van Teman tot by Dedan sal almal doodgemaak word.

Esegiël 25

Esegiël 25:5-16