Esegiël 25:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die oppermagtige Here sê: Die mense van Edom het afgryslik gehandel toe hulle hulleself op die mense van Juda gewreek het.

Esegiël 25

Esegiël 25:11-15