Esegiël 23:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geraas van sorgelose mense kon uit jou slaapkamer gehoor word. Hulle was dronkaards uit die woestyn wat vir jou armbande aangesit en mooi krone opgesit het.

Esegiël 23

Esegiël 23:41-48