Esegiël 23:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het saam met hulle op ’n mooi bed gaan sit. Die wierook en olie wat Ek vir jou gegee het, het jy op die tafel voor jou geplaas.

Esegiël 23

Esegiël 23:31-46