Esegiël 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In sy regterhand kom die teken: Draai na Jerusalem toe! Hulle beweeg met stormramme na die poorte toe. Hy gee die bevel om aan te val. Hulle bou ’n beleëringswal en torings teen die stad om oor die muur te kom.

Esegiël 21

Esegiël 21:20-29