Want elke keer as julle geskenke vir hulle bring en julle kinders as offers vir hulle verbrand, besoedel julle julleself, tot vandag toe. En moet Ek dan nou luister en julle help, mense van Israel? So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, Ek sal nie met julle praat nie, selfs al kom vra julle vir ’n boodskap.