Esegiël 20:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom, gaan sê vir die mense van Israel die oppermagtige Here sê: Gaan julle julle besoedel net soos julle voorouers gedoen het? Gaan julle ontrou wees aan My deur voor die afstootlike afgode te buig?

Esegiël 20

Esegiël 20:20-37