Esegiël 2:9-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Toe sien ek ’n hand wat na my toe uitgesteek word. Dit het ’n boek vasgehou.

10. Die hand het die boek oopgerol en daar was hartseer begrafnisliedere en klaagliedere aan albei kante daarvan geskryf.

Esegiël 2