Hy lewe volgens my voorskrifte en is getrou aan my bepalings. So ’n persoon is regverdig.Hy sal waarlik bly lewe, sê die oppermagtige Here.