Esegiël 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy leen nie geld op rente nie,en eis nie woekerwins nie. Hy weerhou hom van onreg en laat reg geskied tussen mense.

Esegiël 18

Esegiël 18:1-10