Esegiël 18:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Plaas al julle opstandigheid agter julle, en kry vir julleself ’n nuwe hart en ’n nuwe gees. Want hoekom wil julle sterf, mense van Israel?

Esegiël 18

Esegiël 18:30-32