Esegiël 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy verdruk niemand nie en vat nie rente of woekerwins nie. Hy is getrou aan my bepalingsen lewe volgens my voorskrifte. “Hy sal nie doodgemaak word vir sy pa se sondes nie. Nee, hy sal bly lewe.

Esegiël 18

Esegiël 18:9-18