Esegiël 18:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy verdruk nie arm mense nie en vat niks in pand nie. Hy beroof niemand nie, maar gee van sy kos vir mense wat honger is en sy klere vir behoeftiges.

Esegiël 18

Esegiël 18:11-19