Esegiël 17:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die wingerdstok oorgeplant is, sal dit groei? Sal dit nie heeltemal verdroog wanneer die oostewind dit tref nie? Dit sal verdroog in dieselfde grond waarin dit nou so mooi uitspruit.’”

Esegiël 17

Esegiël 17:5-19