Esegiël 14:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir hulle die oppermagtige Here sê: Ek, die Here, sal die mense van Israel straf, hulle wat afgode in hulle harte oprig en die struikelblok van sonde toelaat, en wat dan nogtans die profeet vir raad kom vra.

Esegiël 14

Esegiël 14:1-10