Esegiël 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, hierdie leiers het hulle harte op afgode gerig. Hulle het die struikelblok van sonde in hulle lewe toegelaat. Hoekom moet Ek toelaat dat hulle enigiets van My vra?

Esegiël 14

Esegiël 14:1-12