Eksodus 9:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Gaan weer terug na die farao toe,” het die Here Moses beveel. “Sê vir hom: ‘Dit is wat die Here, die God van die Hebreërs, sê: Jy moet my volk laat gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.

2. As jy weier om hulle te laat gaan en aanhou om hulle terug te hou,

Eksodus 9