Eksodus 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê toe vir Moses: “Gaan weer terug na die farao toe. Ek het hom en sy amptenare onwillig gemaak sodat Ek hierdie rampe oor hulle kan laat kom.

Eksodus 10

Eksodus 10:1-5