Eksodus 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here het vir Moses gesê: “Let op, Ek sal jou soos ’n god laat wees teenoor die farao. Jou broer, Aäron, sal jou boodskapdraer wees. Hy sal jou woorde aan die farao oordra.

Eksodus 7

Eksodus 7:1-8