Eksodus 6:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe vir die Here gesê: “Ek kan dit nie doen nie, want ek stotter en stamel. Hoe sal die farao ooit doen wat ek vra?”

Eksodus 6

Eksodus 6:25-30