Eksodus 6:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Aäron en Moses wat in die lys genoem is, is dieselfde Aäron en Moses vir wie die Here gesê het: “Julle moet al die Israeliete bymekaarmaak en hulle uit Egipte lei.”

Eksodus 6

Eksodus 6:17-30