Eksodus 6:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron se seun Eleasar het met een van Putiël se dogters getrou. Hulle seun was Pinehas.Dit was dan die verskillende leiers uit die familie van Levi.

Eksodus 6

Eksodus 6:15-27