Eksodus 40:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. en die altaar vir die wierook in die tabernakel het hy voor die afskorting neergesit.

27. Toe het hy die geurige wierook daarop aan die brand gesteek, soos die Here vir hom gesê het.

28. Hy het die gordyn by die ingang van die tabernakel opgehang.

Eksodus 40