Eksodus 39:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het alles ondersoek en toegesien dat alles presies net so was soos die Here beveel het. Daarna het Moses almal geseën.

Eksodus 39

Eksodus 39:39-43