Eksodus 40:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Moses gesê:

2. “Jy moet die tabernakel, die tent van ontmoeting, op die eerste dag van die eerste maand oprig.

Eksodus 40